Toe het ons ontbyt geëet en gaan bergklim. Dit was asemrowend gewees. Ek, Althea en Thys het verskriklik hoog geklim: tot heelbo op die berg.
Dit was ongelooflik lekker gewees. Daarna het ons 'n rukkie gaan slaap en boeklees. Toe ons klaar gerus het, het ons almal in die WARM swembad gelê. Dit is 'n warmbron wat uit die aarde uitkom. OP die warmste plek is dit 65 grade selsius!!!! Ons het tow 'n lekker vuurtjie gemaak en kos gebraai: braaibroodjies, sampioene en vleis. Dit was 'n heerlike dag gewees.
No comments:
Post a Comment